Jesaja 14:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar jý is gewerp, ver van jou graf, soos ’n afskuwelike uitspruitsel, oordek met die wat verslaan is, wat deurboor is met die swaard, wat neerdaal na die klippe van die grafkuil soos vertrapte aas.

Jesaja 14

Jesaja 14:15-22