Jesaja 14:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

WANT die Here sal Hom oor Jakob ontferm, en Hy sal Israel nog verkies en hulle in hul land laat vestig; en die vreemdeling sal hom by hulle voeg, en hulle sal hul aansluit by die huis van Jakob.

Jesaja 14

Jesaja 14:1-9