Jesaja 13:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, die dag van die Here kom, verskriklik, met grimmigheid en toorngloed, om die aarde ’n woesteny te maak en sy sondaars daaruit te verdelg.

Jesaja 13

Jesaja 13:7-10