Jesaja 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En soos ’n gemsbok wat gejaag word, en soos kleinvee wat niemand bymekaar maak nie, sal hulle elkeen draai na sy volk toe en elkeen vlug na sy land toe.

Jesaja 13

Jesaja 13:13-22