Jesaja 13:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal aan die wêreld sy boosheid besoek, en aan die goddelose hulle ongeregtigheid; en Ek sal die trots van die vermeteles laat ophou en die hoogmoed van tiranne verneder.

Jesaja 13

Jesaja 13:8-16