Jesaja 10:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here Here van die leërskare: o My volk wat in Sion woon, wees nie bevrees vir Assur wat jou met die staf slaan en sy stok teen jou ophef op die manier van Egipte nie.

Jesaja 10

Jesaja 10:19-30