Jesaja 10:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dié dag sal die oorblyfsel van Israel en die wat ontvlug het van die huis van Jakob, nie meer voortgaan om te steun op hom wat hulle slaan nie; maar hulle sal steun op die Here, die Heilige van Israel, in opregtheid.

Jesaja 10

Jesaja 10:17-29