Jesaja 1:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal jou weer regters gee soos vroeër en raadsmanne soos in die begin; daarna sal jy ’n stad van geregtigheid, ’n getroue vesting genoem word.

Jesaja 1

Jesaja 1:16-31