Jesaja 1:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom spreek die Here Here van die leërskare, die Magtige van Israel: o Wee, Ek sal vir My voldoening verskaf van my teëstanders en My wreek op my vyande!

Jesaja 1

Jesaja 1:20-25