Jesaja 1:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as julle weier en wederstrewig is, sal julle deur die swaard geëet word; want die mond van die Here het dit gespreek.

Jesaja 1

Jesaja 1:10-29