Jesaja 1:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoor, o hemele, en luister, o aarde, want die Here spreek: Ek het kinders grootgemaak en verhoog, maar húlle het teen My oortree.

Jesaja 1

Jesaja 1:1-10