Jesaja 1:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as julle jul hande uitbrei, bedek Ek my oë vir julle; ook as julle die gebed vermenigvuldig, luister Ek nie: julle hande is vol bloed.

Jesaja 1

Jesaja 1:10-18