Jesaja 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Bring nie meer skynheilige offergawes nie; gruwelike reukwerk is dit vir My. Nuwemane en sabbatte, die uitroep van samekomste — Ek verdra geen ongeregtigheid en feestyd nie!

Jesaja 1

Jesaja 1:8-17