Jeremia 9:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle tong is ’n moordpyl; dit spreek bedrog; met die mond spreek hulle van vrede met hul naaste, maar in hul binneste beraam hulle listige planne.

Jeremia 9

Jeremia 9:4-17