Jeremia 9:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sê dit: So spreek die Here: En die lyke van die mense sal neerval soos mis op die oop veld en soos gerwe agter die maaier sonder dat iemand dit versamel.

Jeremia 9

Jeremia 9:17-26