Jeremia 9:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hoor, o vroue, die woord van die Here, en laat julle oor opvang die woord van sy mond; en leer julle dogters ’n weeklag en vir mekaar ’n klaaglied.

Jeremia 9

Jeremia 9:15-23