AG, was my hoof maar water en my oog ’n fontein van trane! Dan sou ek dag en nag beween die wat verslaan is van die dogter van my volk.