Jeremia 8:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die slim mense kom in die skande, is verslae en verstrik. Kyk, hulle het die woord van die Here verwerp, en watter wysheid sou hulle hê?

Jeremia 8

Jeremia 8:4-16