Jeremia 8:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Selfs ’n groot sprinkaanvoël aan die hemel ken sy bepaalde tye, en ’n tortelduif en ’n swaweltjie en ’n kraanvoël neem die tyd van hulle koms in ag; maar my volk ken die reg van die Here nie.

Jeremia 8

Jeremia 8:1-12