Jeremia 7:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Staan in die poort van die huis van die Here, en roep hierdie woord daar uit en sê: Hoor die woord van die Here, o hele Juda, wat deur hierdie poorte ingaan om die Here te aanbid!

Jeremia 7

Jeremia 7:1-6