Jeremia 6:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat jou tugtig, Jerusalem, dat my siel nie van jou vervreemd word nie, dat Ek jou nie ’n wildernis maak, ’n onbewoonde land nie.

Jeremia 6

Jeremia 6:1-12