Jeremia 6:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Heilig die oorlog teen haar! Staan op, en laat ons optrek op die middag! Wee ons, want die dag gaan verby, want die aandskaduwees word langer!

Jeremia 6

Jeremia 6:1-5