Jeremia 6:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die blaasbalk blaas hard; wat uit die vuur gereed kom, is lood; tevergeefs hou hulle aan met smelt, maar die slegtes word nie afgeskei nie.

Jeremia 6

Jeremia 6:22-30