Jeremia 6:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dogter van my volk, omgord jou met ’n roukleed en wentel jou in die as; bedryf rou soos oor ’n enigste kind, ’n bitter rouklag; want skielik kom die verwoester oor ons.

Jeremia 6

Jeremia 6:21-27