Jeremia 6:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoor, aarde! Kyk, Ek bring onheil oor hierdie volk, die vrug van hulle planne; want na my woorde het hulle nie geluister nie, en my wet, dié het hulle verwerp.

Jeremia 6

Jeremia 6:16-25