Jeremia 6:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het ook wagte oor julle gestel en gesê: Luister na die geluid van die basuin. Maar hulle het geantwoord: Ons wil nie luister nie.

Jeremia 6

Jeremia 6:16-25