Jeremia 6:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VLUG, kinders van Benjamin, uit Jerusalem uit; en blaas die basuin in Tekóa, en hef ’n vuurteken op bo Bet-Hakkérem; want onheil dreig uit die Noorde en groot verwoesting.

Jeremia 6

Jeremia 6:1-7