Jeremia 52:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

in die drie-en-twintigste jaar van Nebukadrésar het Nebusarádan, die owerste van die lyfwag, van die Jode sewehonderd-vyf-en-veertig siele in ballingskap weggevoer. Al die siele is vierduisend-seshonderd.

Jeremia 52

Jeremia 52:25-34