Jeremia 52:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

die twee pilare, die een see en die twaalf koperbeeste daaronder; die afspoelwaentjies wat koning Salomo vir die huis van die Here gemaak het — die koper van al hierdie voorwerpe kon nie geweeg word nie.

Jeremia 52

Jeremia 52:11-26