Jeremia 51:62 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sê: o Here, U het oor hierdie plek gespreek om dit uit te roei, sodat daar geen inwoner, mens sowel as dier, sal wees nie, maar dat dit ewige wildernisse sal wees.

Jeremia 51

Jeremia 51:59-64