Jeremia 51:58 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here van die leërskare: Die breë muur van Babel sal tot op die grond toe afgebreek en sy hoë poorte sal met vuur verbrand word, sodat volke vir niks gearbei het en nasies vir die vuur; en hulle sal afgemat wees.

Jeremia 51

Jeremia 51:50-60