Jeremia 51:53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al sou Babel in die hemel opklim, en al sou hy die hoogte van sy vesting versterk — van My af sal verwoesters oor hom kom, spreek die Here.

Jeremia 51

Jeremia 51:48-63