Jeremia 51:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoe is Sesag ingeneem en die roem van die hele aarde verower! Hoe het Babel ’n voorwerp van verbasing geword onder die nasies!

Jeremia 51

Jeremia 51:34-49