Jeremia 51:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so sê die Here van die leërskare, die God van Israel: Die dogter van Babel is soos ’n dorsvloer in die tyd as dit vasgetrap word; nog ’n kort rukkie, dan kom die oestyd vir hom.

Jeremia 51

Jeremia 51:29-35