Jeremia 51:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Heilig nasies teen hom, die konings van Medië, die goewerneurs en al die owerstes daarvan, ja, die hele land van sy heerskappy.

Jeremia 51

Jeremia 51:21-34