Jeremia 51:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jakob se deel is nie soos hulle nie; want Hy is die Formeerder van alles, en Israel is die stam van sy erfenis; Here van die leërskare is sy Naam.

Jeremia 51

Jeremia 51:11-25