1. SO sê die Here: Kyk, Ek wek op teen Babel en teen die inwoners van „die Hart van my Teëstanders” die gees van ’n verwoester.
2. En Ek sal vir Babel wanners stuur wat hom sal uitwan en sy land leegskud; want hulle lê rondom teen hom op die dag van onheil.