Jeremia 50:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want kyk, Ek verwek en laat teen Babel optrek ’n menigte van groot nasies uit die Noordland; dié sal hulle teen hom opstel — daarvandaan sal hy ingeneem word; hulle pyle sal wees soos dié van ’n voorspoedige held wat nie met leë hande terugkom nie.

Jeremia 50

Jeremia 50:5-19