Jeremia 50:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoor! Vlugtelinge en mense wat vrygeraak het uit die land van Babel, om in Sion te verkondig die wraak van die Here onse God, die wraak van sy tempel.

Jeremia 50

Jeremia 50:24-35