Die Here het sy skatkamer oopgemaak en die werktuie van sy grimmigheid uitgebring; want ’n werk is dit wat die Here Here van die leërskare te doen het in die land van die Chaldeërs.