Jeremia 50:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Juig oor hom rondom — hy het hom oorgegee, sy pilare het geval, sy mure is afgebreek; want dit is die wraak van die Here; wreek julle op hom, doen aan hom soos hy gedoen het!

Jeremia 50

Jeremia 50:12-18