Jeremia 50:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Weens die toorn van die Here sal dit nie bewoon word nie, maar geheel en al ’n wildernis wees; elkeen wat by Babel verbygaan, sal verbaas wees en spot oor al sy plae.

Jeremia 50

Jeremia 50:11-16