Jeremia 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom maak ’n leeu uit die bos hulle dood, ’n wolf van die wildernisse verniel hulle; ’n luiperd loer by hulle stede; almal wat daaruit gaan, word verskeur; want hulle oortredinge is baie, hulle afkerighede geweldig.

Jeremia 5

Jeremia 5:1-12