Jeremia 5:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as julle sê: Waarvoor het die Here onse God ons al hierdie dinge aangedoen? antwoord hulle dan: Soos julle My verlaat het en vreemde gode in julle land gedien het, so sal julle vreemdes dien in ’n land wat julle s’n nie is nie.

Jeremia 5

Jeremia 5:10-26