Jeremia 5:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Ek bring oor julle ’n nasie van ver af, o huis van Israel, spreek die Here; ’n eeue-oue nasie is dit, ’n nasie van ouds af, ’n nasie waarvan jy die taal nie ken en jy nie verstaan wat hulle praat nie.

Jeremia 5

Jeremia 5:10-21