Jeremia 5:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het die Here verloën en gesê: Dit is nie Hy nie; en geen onheil sal oor ons kom nie; ons sal geen swaard of hongersnood sien nie;

Jeremia 5

Jeremia 5:10-15