Jeremia 49:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

OOR Edom. So sê die Here van die leërskare: Is daar geen wysheid meer in Teman nie? Ontbreek raad by die verstandiges? Is hulle wysheid uitgeput?

Jeremia 49

Jeremia 49:6-14