Jeremia 49:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Ek bring vrees oor jou vir almal wat rondom jou is, spreek die Here Here van die leërskare; en julle sal weggedryf word, elkeen reg voor hom uit, sonder dat iemand die swerwelinge vergader.

Jeremia 49

Jeremia 49:4-6