Jeremia 49:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vlug, vlug haastig, skuil diep weg, o inwoners van Hasor, spreek die Here; want Nebukadrésar, die koning van Babel, het ’n besluit teen julle geneem en ’n plan teen julle beraam.

Jeremia 49

Jeremia 49:29-37