Jeremia 49:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

OOR Kedar en oor die koninkryke van Hasor wat Nebukadrésar, die koning van Babel, verslaan het. So sê die Here: Maak julle klaar, trek op teen Kedar, en verdelg die kinders van die Ooste.

Jeremia 49

Jeremia 49:24-35